Wilhelm Ostwald

Friedrich Wilhelm Ostwald

Gebore 2 September [[[Ou Styl- en Nuwe Styl-datums|O.S.]] 21 Augustus] 1853
Riga, Russiese Ryk
Sterf 4 April 1932 (op 78)
Großbotheni, Republiek van Weimar
Werkgebied Fisiese chemie
Werkplekke
  • Keiserlike universiteit van Dorpat
  • Riga-polytegniese instelling
  • Leipzig Universiteit
Alma mater Keiserlike universiteit van Dorpat
Doktorale adviseur Carl Schmidt
Doktorale studente
  • Arthur Amos Noyes
  • Georg Bredig
  • Paul Walden
  • Frederick George Donnan
Bekend vir
Pryse Faraday-lesingprys (1904)
Nobelprys vir Chemie (1909)

Friedrich Wilhelm Ostwald (2 September (O.S. 21 Augustus) 1853 - 4 April 1932) was 'n Duitse chemikus en filosoof. Ostwald word erken as een van die grondleggers van die veld van fisiese chemie, saam met Jacobus Henricus van 't Hoff, Walther Nernst en Svante Arrhenius.[1] Hy ontvang die Nobelprys vir Chemie in 1909 "uit erkenning vir sy werk ten opsigte van katalise en vir sy ondersoeke na die fundamentele beginsels wat chemiese ekwilibria en reaksietempo beheer".[2]

Na sy uittrede uit die akademiese lewe in 1906, raak Ostwald baie betrokke by filosofie, kuns en die politiek. Hy het beduidende bydraes tot elk van hierdie velde gelewer.[3]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Arrhenius SHI
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Nobel
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Kim

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne